Sign In
We'll never share your email with anyone else.
Reset Password

Enter your email address and we'll send you a link to reset your password.

Back to Sign In
Poster Wolhaar Stories 1983

Wolhaar Stories 1983

Watch Wolhaar Stories (1983) : Full Movie Online Free Leon besluit om tant Lissie van Nommer Asseblief 'n streep te trek deur om hom voor te doen as 'n vryer wat reageer op haar advertensie in die "Opsitkers". Maar Lissie is nie meer op Overdorp nie. Haar suster is skielik oorlede onder verdagte omstandighede en die se wewenaar en Lissie erf die Royal Hotel of Helshoogte. Haar wewenaar-swaer probeer van Lissie onstlae te raak sodat hy en sy 'skelmpie' die lewe kan geniet. Lissie dink dit is Oom Fasie wat haar nog steeds terroriseer wanneer Leon haar bel. Sy onskuldige oproep laat hom kniediep beland in die gebeure op Helshoogte - met pogings tot moord, 'n vrouvermomde ontsnapte uit 'n gestig, 'n ou Italiaanse dokter wat meer weet van spagetti as spuitnaalde, 'n lyk waarvan niemand onslae kan raak nie; en 'n bielie van die Bosveld wat sy boelie teekom.

  • Released: Jan 01, 1983
  • Runtime: 92 minutes
  • Genre:
  • Stars:
  • Production Company:

Movie Recommendations